Reaktant

Reaktante, soos salpeter kan gebruik word om 'n chemiese reaksie te begin.

'n Reaktant is 'n chemiese stof wat aan 'n reaksie deelneem. Die reaktante reageer met mekaar om die reaksieprodukte te vorm.

Een voorbeeld: Waterstof (H2) en Suurstof (O2) reageer. Die eindproduk is dat water (H2O) gevorm word.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search