Real Madrid

Real Madrid
Volle naam Real Madrid Club de Fútbol
Bynaam/me Realeza, Vikingos, Los Merengues, Los Blancos
Tuisveld Santiago Bernabéu, Madrid
Kapasiteit 81.044
Voorsitter Florentino Pérez
Afrigter Carlo Ancelotti
Liga La Liga
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure
Santiago Bernabéu stadion.

Real Madrid (volle naam: Real Madrid Club de Fútbol) is 'n Spaanse Sokkerklub in die stad Madrid. Real Madrid is op 6 Maart 1902 gestig as Sociedad Madrid FC. Die klub se byname is Los Blancos en Los Merengues. Dit is die suksesvolste klub in Spanje en is deur FIFA as die beste sokkerklub van die 20ste eeu aangewys.[1]

  1. Real Madrid turns 106 (1991-2008)

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search