Republiek van Vermont

Vermont Republic
Republiek van Vermont
1777-1791

Vlag Wapenskild
Vlag Wapen
Leuse: Vryheid en eenheid
Stella quarta decima ("Die viertiende ster")
Ligging of Vermont
Ligging of Vermont
Hoofstad Windsor, later Castleton
Taal/Tale Engels
Regering Republiek
Goewerneur
 - 1778–1789, 1790–1791 Thomas Chittenden
 - 1789–1790 Moses Robinson
Wetgewer Huis van Verteenwoordigers van die edeles van Vermont
Historiese tydperk Amerikaanse Rewolusie
 - Onafhanklikheid 15 Januarie 1777
 - Toetreding tot die Verenigde State 4 Maart 1821
Geldeenheid Koperketel

Die Republiek van Vermont (Engels: Vermont Republic) was 'n onafhanklike Noord-Amerikaanse republiek wat in 1777 gestig is en tot in die jaar 1791 bestaan het. Die republiek het toe die Staat Vermont, die veertiende deelstaat van die Verenigde State geword.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search