Reuse-impakhipotese

’n Kunstenaarsvoorstelling van die botsing tussen die Aarde en "Theia" wat gelei het tot die vorming van die maan.

Volgens die reuse-impakhipotese het die maan gevorm uit materiaal wat oorgebly het ná ’n groot botsing sowat 4,5 miljard jaar gelede tussen die Aarde en ’n ander hemelliggaam omtrent so groot soos Mars. Dié planeet word soms Theia genoem.[1]

  1. Halliday, Alex N. (28 Februarie 2000). "Terrestrial accretion rates and the origin of the Moon". Earth and Planetary Science Letters. 176 (1): 17–30. Bibcode:2000E&PSL.176...17H. doi:10.1016/S0012-821X(99)00317-9.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search