Rhaetium

Periode/
sisteem
Epog/
serie
Tydsnede/
etage
M. jaar
gelede
Jura Vroeg Hettangium jonger
Trias Laat Rhaetium 201,3–208,5
Norium 208,5–~228
Karnium ~228–~235
Middel Ladinium ~235–~242
Anisium ~242–247,2
Vroeg Olenekium 247,2–251,2
Indusium 251,2–252,2
Perm Lopingium Changhsingium ouer
Die verdeling van die Trias (IKS).

Die Rhaetium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Trias (serie/epog Laat Trias). Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het.

Die tydperk was van sowat 208,5 tot 201,3 miljoen jaar gelede.[1] Dit is voorafgegaan deur die Norium en gevolg deur die Hettangium.

  1. Gradstein et al. (2012); volgens Brack et al. (2005) van 207 tot 201 miljoen jaar

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search