Rijeka

Rijeka
Fiume

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Kroasië Kroasië
 Distrik Primorje-Gorski kotar
 Koördinate 45°19′N 14°25′O / 45.317°N 14.417°O / 45.317; 14.417
 Stigting 3de eeu v.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 44 vk km
 Hoogte bo seevlak 0 m
 Bevolking:  
 - Totaal (munisipaliteit in 2011) 128 735
 - Bevolkingsdigtheid 2 926/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Klimaat  
 - Tipe Mediterreense klimaat
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 16,4 °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie 5,7 / 23,0 °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae 1 537,9 mm
 Burgemeester Vojko Obersnel (SDP)
 Amptelike Webwerf www.rijeka.hr

Rijeka (Italiaans en Hongaars: Fiume) is die belangrikste hawestad van Kroasië, geleë aan die Kvarner-baai ('n inham van die Adriatiese See). Dit het ongeveer 128 735 inwoners (2011) en is die derde grootste stad in Kroasië.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search