Rio Muni

Kaart van Rio Muni

Rio Muni (Fang: Mbini; Spaans: Río Muni) is die deel van Ekwatoriaal-Guinee wat op die Afrikavasteland geleë is (die res is op eilande). Dit is in 1778 deur Portugal aan Spanje afgestaan. Die grootste stad is Bata en die bevolking is hoofsaaklik Fangsprekend. Die naam is van die Munirivier afgelei.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search