Roemeense Rugbyfederasie | |
---|---|
Kenteken van die Roemeense Rugbyfederasie
| |
Roemeense naam | Federația Română de Rugby |
Afkorting | FRR |
Land | Roemenië |
Sportsoorte | Rugby, Sewesrugby |
Stigting | 1931 |
Lid van | Wêreldrugby |
Aangesluit in | 1987 |
Vastelandse beheerliggaam | Rugby Europa |
President | Alin Petrache |
Setel | Boekarest, Roemenië |
Amptelike taal | Roemeens |
Amptelike webwerf | rugbyromania.ro |
Die Roemeense Rugbyfederasie (Roemeens: Federația Română de Rugby, afgekort “FRR”) is die bestuursliggaam wat rugby en sewesrugby in Roemenië beheer. Die beheerliggaam is in 1931 gestig en in Boekarest gesetel. Sedert 1987 verteenwoordig dit Roemenië by Wêreldrugby en sedert 1934 ook by Rugby Europa (“RE”).
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search