Roman

Hierdie artikel bespreek die letterkundige begrip. Vir ander gebruike, sien roman (dubbelsinnig).
Die stofomslag van Johannes Meintjes se roman, Stormvlei

Die term roman verwys na 'n groot verskeidenheid van veral prosatekste wat van 'n oorwegende fiksionele aard is. Die kernelemente van die roman is die karakters, tyd, ruimte, en gebeure. In elke roman figureer karakters wat aan tyd en ruimte gebonde is. Die organisasie van hierdie gebeure lei tot die verhaalplan, oftewel intrige.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search