Romeinse mitologie

Die Romeinse triade, Jupiter, Mars en Quirinus.

Die Romeinse mitologie, die godsdiens van antieke Rome, kan in twee dele gedeel word. Die vroeëre deel was kulties van aard en het op verskillende maniere van die Griekse mitologie verskil. Die latere deel was meestal letterkundig en is direk uit die Griekse mitologie ontleen.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search