Romuva (godsdiens)

    
Baltiese godsdiens


Hoofartikels

Baltiese godsdiens
Baltiese mitologie
Pruisiese mitologie · Litause mitologie · Letlandse mitologie

Hoofgodhede

Perkūnas · Gabija · Žemyna · Dievas
Patulas · Pikuolis · Patrimpas
Laima · Medeina · Velnias

Heiligdomme en aanbidding

Alka · Romuva · Boomkultus
Krivis · Vaidilutės · Krivūlė

Rekonstruksie

Baltiese neopaganisme
Romuva (godsdiens) · Dievturība · Druwi

Romuva is 'n religieuse beweging wat die ou voor-Christelike Litause godsdiens laat herleef. Hierdie Baltiese geloof berus op ou godsdienstige tradisies en stem in baie opsigte met die godsdiens van die Pruisiese en ander Baltiese volke ooreen. Tot en met 1387 was dit die nasionale en staatsgodsdiens van die Grootvorstedom Litaue.

Die huidige godsdiens Romuva handhaaf internasionale betrekkinge en het veral aanhangers in Litaue en die Verenigde State. Dit is nou verwant aan Letland se inheemse godsdienstige beweging Dievturība.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search