Rooiberge

Rooiberge
Ligging Fouriesburg tot Clarens en Golden Gate
Hoogte 2 450 meter bo seevlak
Koördinate 28°31′24″S 28°20′38″O / 28.52333°S 28.34389°O / -28.52333; 28.34389
Rotsouderdom Trias
Ligging van Rooiberge op 'n kaart (Vrystaat)
Rooiberge
Rooiberge

Die Rooiberge is 'n sandsteen-bergreeks in die Oos-Vrystaat. In die suidweste begin die bergreeks in die buitewyke van Fouriesburg, loop dan noordwaarts na Retiefsnek, en ooswaarts na Noupoortsnek by Clarens en die Golden Gate-Hoogland. Die berg se sandsteen dateer uit die Trias en dier- en plantfossiele word met reëlmaat ontdek.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search