Rooikat (sterrebeeld)

Rooikat
Latynse naam Lynx
Genitief Lyncis
Afkorting Lyn
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 8h
Deklinasie 45º
Grootte 545 vk. grade (28ste)
Kwadrant NQ2
Besonderhede
Hoofsterre 4
Helderste ster Alpha Lyncis (α Lyn)
Naaste ster LHS 1963
Sterre helderder as 3 m 0
Sterre met planete 5
Messier-voorwerpe 0
Bayer-/Flamsteed-sterre 42
Aangrensende sterrebeelde
Groot Beer, Kameelperd, Koetsier, Tweeling, Kreef, Leeu (hoek), Klein Leeu
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Die Rooikat (Latyn: Lynx) is ’n sterrebeeld in die noordelike hemelruim wat in die 17de eeu deur Johannes Hevelius geskep is. Dit is ’n baie dowwe sterrebeeld waarvan die helderste sterre ’n sigsag-lyn vorm.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search