Rot

Rotte
Die bruinrot, Rattus norvegicus
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Mammalia
Orde: Rodentia
Familie: Muridae
Subfamilie: Murinae
Genus: Rattus
Fischer de Waldheim, 1803
Spesies

50 spesies; Sien teks

Sinonieme
Stenomys (Thomas, 1910)

Rotte (Rattus) verwys na verskeie medium-grootte knaagdiere. Egte rotte is lede van die genus Rattus. Uit 'n menslike oogpunt is die belangrikste lede van hierdie genus die swartrot, Rattus rattus, en die bruinrot, Rattus norvegicus. Baie lede van ander knaagdiergenusse en families word ook rotte genoem en deel baie karaktereienskappe met egte rotte. 'n Rot het 'n gemiddelde leeftyd van drie jaar.[1]

  1. Rats as pets van About.com se Exotic pets. Laaste besoek op 13 Desember 2007.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search