Rudie van Vuuren

Rudie van Vuuren
Rudie, Marlice en Zacheo van Vuuren
Volle naam Rudolf Jansen van Vuuren
Gebore 20 September 1972 (1972-09-20)
Windhoek, Namibië
Kolfstyl Regshandig
Boulstyl Regterarm medium-vinnig
Rol bouler
Internasionale geskiedenis
Nasionale span Namibië
EDI debuut 16 Februarie 2003 v Pakistan
Laaste EDI 3 Maart 2003 v Nederland
Loopbaanstatistiek
Kompetisie EDI A-lys
Wedstryde 5 21
Lopies aangeteken 26 60
Kolfgemiddeld 8.66 8.57
100s/50s 0/0 0/0
Hoogste telling 14 14*
Aflewerings geboul 300 1 038
Paaltjies 8 28
Boulgemiddeld 37.25 30.14
5 paaltjies in 'n kolfbeurt 1 1
10 paaltjies in 'n wedstryd - -
Beste boulontleding 5/43 5/43
Vangskote/Stonkings 0/– 4/–
Bron: ESPNcricinfo, 22 Junie 2017

Rudolf Jansen van Vuuren (gebore op 20 September 1972 in Windhoek, Namibië) is 'n Namibiese geneesheer, natuurbewaarder en voormalige sportman.

Rudie van Vuuren is in Desember 2000 met die Namibiese natuurbewaarder Marlice van der Merwe getroud. Hulle bestuur saam N/a’an ku sê Wildlife Sanctuary. Hy is die persoonlike geneesheer van die President van Namibië, Hage Geingob.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search