Ruimtependeltuig Discovery

Ruimtependeltuig Discovery, 1998 (NASA)

Ruimtependeltuig Discovery (NASA kenteken: OV-103) was 'n NASA-ruimtependeltuig en is vir die eerste keer gevlieg op 30 Augustus 1984, Discovery was die derde operasionele ruimtependeltuig (uitgesluit toets ruimtependeltuig Enterprise). Die ruimtependeltuig was lank operasioneel en het beide navorsing sowel as sendings vir monteerwerk aan die Internasionale Ruimtestasie voltooi.

Die naam van hierdie tuig kom van die skip HMS Discovery wat ontdekkingsreisiger James Cook op sy derde en laaste groot vaart vergesel het.



© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search