Ruimtewandeling

Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie.
Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg.
Ed White voer die eerste Amerikaanse ruimtewandeling uit

'n Ruimtewandeling is enige aktiwiteit wat deur 'n ruimtevaarder buite 'n ruimtetuig uitgevoer word buite die Aarde se waarneembare atmosfeer. Die term geld veral vir 'n ruimtewandeling wat uitgevoer word buite 'n vaartuig wat om die Aarde wentel (soos die Internasionale Ruimtestasie), maar word ook gebruik in verwysings na die verkenning op die maan se oppervlak deur ses pare Amerikaanse ruimtevaarders in die Apollo-program tussen 1969 en 1972.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search