Russiese Rugbyunie | |
---|---|
Kenteken van die Russiese Rugbyunie
| |
Russiese naam | Союз регбистов России |
Afkorting | FRR |
Land | Rusland |
Sportsoorte | Rugby, Sewesrugby |
Stigting | 1936 |
Lid van | Wêreldrugby |
Aangesluit in | 1990 |
Vastelandse beheerliggaam | Rugby Europa |
President | Igor Artemjef |
Setel | Moskou, Rusland |
Amptelike taal | Russies |
Amptelike webwerf | rugby.ru |
Die Russiese Rugbyunie (Russies: Союз регбистов России, afgekort “FRR”) is die bestuursliggaam wat rugby en sewesrugby in Rusland beheer. Die beheerliggaam is in 1936 gestig en in Moskou gesetel. Sedert 1990 verteenwoordig dit Rusland by Wêreldrugby en sedert 1992 ook by Rugby Europa (“RE”). Sedert die Russiese inval in Oekraïne in 2022 is die land van die internasionale spelbedryf uitgesluit.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search