Safa en Marwa

Safa in die Al-Masdjid al-Haram, Mekka.

Safa en Marwa (Arabies: الصفا Aṣ-Ṣafā, المروة al-Marwah) is twee klein heuwels wat nou in die Al-Masdjid al-Haram in Mekka, Saoedi-Arabië, geleë is. Moslems loop sewe keer heen en weer tussen die heuwels tydens die bedevaarte hadj en oemra.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search