Saldanhabaai

Hierdie artikel handel oor die baai. Vir die dorp, sien Saldanha; en die munisipaliteit, sien Saldanhabaai Munisipaliteit.
Saldanhabaai

Satellietbeeld van die Saldanhabaai
Koördinate:33°1′S 17°57′O / 33.017°S 17.950°O / -33.017; 17.950
Ligging:Wes-Kaap, Suid-Afrika
Soort:Baai van die Atlantiese Oseaan
Lengte:12 km
Breedte:10 km
Uitvloei:Atlantiese Oseaan

Saldanhabaai (Engels: Saldanha Bay) is 'n see-inham en hawe aan die suidweskus van die provinsie Wes-Kaap, (Suid-Afrika), 90 seemyl (140 kilometer) noord van Kaapstad. Saldanhabaai vorm die grootste natuurlike hawe in die land en aan die weskus van Afrika.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search