Salpeter | |
---|---|
![]() | |
Salpetermyn | |
Formule | KNO3 |
Onsuiwerhede | Na, Li |
Nickel-Strunz (10) | 5.NA. |
Streep | wit |
Hardheid | 2 |
Digtheid | 2,11 rel water |
Transparansie | deursigtig |
Dubbelbreking | tweeassig (-) |
RI-waardes | nα = 1.332 nβ = 1.504 nγ = 1.504 |
Strukturbericht-kode | G0₂ |
* Lys van minerale | |
Portaal ![]() |
Salpeter (Eng: Niter, saltpeter) is die mineraal weergawe van kaliumnitraat wat in die verlede gemyn is vir die gebruik as kunsmis. Die stof is goed in water oplosbaar en word veral in grotte gevind waar dit teen die reën beskut is.[1] In Suid-Afrika word dit in die Noord-Kaap naby Prieska en Hay gevind. [2]
Salpeter word saam met houtskool (vorm van koolstof) en swawel gebruik om buskruit te maak.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search