Samniete

Kaart van die volkere in die Apennynse Skiereiland in die 4de eeu v.C.
Samnitiese soldate in 'n graf in Nola (4de eeu v.C.)

Die Samniete was 'n Italiese volk wat omtrent 400 v.C. in die berge van suid-Italie gewoon het. Van alle volke het hulle die Romeinse Republiek die meeste teenstand gebied toe die Romeine hulle mag oor die skiereiland uitgebrei het. Die Samniete is in drie oorloë tussen 343 en 290 v.C. onderwerp.[1]

  1. Samnium and the Samnites Salmon, Julie Andrew, E. T. Salmon Cambridge University Press, 1967 ISBN 0-521-06185-7, ISBN 978-0-521-06185-8

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search