San Bernardinopas

San Bernardinopas
’n Beeld van die betrokke bergpas.
Die San Bernardinopas

Ligging van San Bernardinopas op 'n kaart (Switserland)
San Bernardinopas
San Bernardinopas
Ligging in Switserland
Koördinate: 46°29′46″N 9°10′15″O / 46.49611°N 9.17083°O / 46.49611; 9.17083Koördinate: 46°29′46″N 9°10′15″O / 46.49611°N 9.17083°O / 46.49611; 9.17083
Ligging Tussen Hinterrhein en San Bernardino
Hoogte 2 066 m (6 778 vt)
Oppervlak Pad
Begin in 1821
Voltooi in 1823
In Alpe

Die San Bernardinopas (Duits: Bernhardinpass, Italiaans: Passo del San Bernardino; 2 066 meter (6 778 voet)) is 'n bergpas in die Alpe in Switserland. Die pas verbind die Hinterrhein- en Mesolcina-valleie tussen Thusis en Bellinzona. Die hoogste punt van die pas verteenwoordig die Italiaans-Duitse taalgrens en is ook op die waterskeiding van die Ryn en Poriviere.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search