San Marino (stad)

Città di San Marino

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van San Marino San Marino
 Koördinate 43°56′N 12°26′O / 43.933°N 12.433°O / 43.933; 12.433
 Gestig op 3 September 301
 Oppervlakte:  
 - Totaal 7,09 vk km
 Hoogte bo seevlak 653 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2014) 4 097
 - Bevolkingsdigtheid 578/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Maria Teresa Beccari
 Amptelike Webwerf www.sanmarinosite.com/castelli/sanmarino/ Edit this at Wikidata

San Marino stad (Italiaans: Città di San Marino) is die hoofstad van San Marino, maar nie die grootste stad in dié land nie. Meeste besigheid word in Borgo Maggiore gedoen. Dit begrens die San Marino munisipaliteite van Acquaviva, Borgo Maggiore, Fiorentino, en Chiesanuova asook die Italiaanse munisipaliteit van San Leo. Hoewel dit slegs omtrent 4 100 inwoners het, verwelkom dit meer as 3 miljoen toeriste per jaar. Die historiese stadskern van San Marino en die Monte Titano is in 2008 deur Unesco as wêrelderfenisgebied verklaar.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search