Sandton

Sandton
Voorstad
Die stadsilhoeët van Sandton, soos gesien vanaf Megawatt Park
Die stadsilhoeët van Sandton, soos gesien vanaf Megawatt Park
Sandton is in Greater Johannesburg
Sandton
Sandton
Koördinate: 26°6′42″S 28°3′1″O / 26.11167°S 28.05028°O / -26.11167; 28.05028
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
Metropolitaanse MunisipaliteitJohannesburg
Oppervlak
 • Totaal143,54 km2 (55,42 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal300 000[1]
 • Digtheid2 090/km2 (5 400/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
2146 / 2196
Skakelkodes011
Webwerfsandtoncentral.co.za

Sandton is 'n voorstad in die noorde van die metropolitaanse gebied van Groter Johannesburg (provinsie Gauteng, Suid-Afrika). Die naam is 'n kombinasie van twee voorstede, Sandown en Bryanston,[2] wat albei na plekke in die Verenigde Koninkryk genoem is.

  1. "www.sandton.city.com: History of Sandton. Besoek op 6 Mart 2016". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 November 2016. Besoek op 6 Maart 2016.
  2. Raper, P. E. Sandton. Besoek op 28 Oktober 2013. {{cite book}}: |work= ignored (hulp)

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search