Sarel Cilliers

Sarel Cilliers
Sarel Cilliers
Portret van Sarel Cilliers

Persoonlike besonderhede
Gebore Charl Arnoldus Cilliers[1]
7 September 1801
Paarl, Kaapkolonie[1]
Sterf 4 Oktober 1871
Lindley, Oranje-Vrystaat[1]
Eggenoot/-note Anna Francina Viljoen (1801–)[1]
Religie Protestantisme (Nederduits Gereformeerde Kerkfamilie)

Militêre Diens
Lojaliteit Voortrekkers
Eenheid Transvaal- en Oranjerivier-kommando's
Oorloë/Veldslae Slag van Vegkop

Slag van Bloedrivier

Sarel Arnoldus Cilliers (7 September 1801 – 4 Oktober 1871) was 'n Voortrekkerleier. Hy is gebore naby die Klein-Drakenstein en groei op in Graaff-Reinet. Hy sluit tydens die groot trek by A.H. Potgieter aan in 1837. Hy het deelgeneem aan die slag by Vegkop en het hom ook onderskei by die Slag van Bloedrivier. Hy het aan die Voortrekkers se versoek gestalte gegee om 'n Gelofte aan God Drie-enig te maak, dat indien Hy hulle die oorwinning by Bloedrivier sal gee, die dag en datum soos 'n Sabbat herdenk sal word deur al die nageslagte heen. Hy het 'n dankdiens na die oorwinning gehou.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 (en) Visagie, Jan C. Voortrekkerstamouers, 1835–1845 (2nd uitg.). Protea Boekhuis. p. 752. ISBN 978-1-86919-372-0.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search