Schedar

Alpha Cassiopeiae
Schedar se ligging (in die rooi sirkel).
Schedar se ligging (in die rooi sirkel).
Sterrebeeld Kassiopeia
Bayer-naam α Cassiopeiae
Spektraaltipe K0 IIIa[1]
Soort Reusester
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 00h 40m 30.4405s[1]
Deklinasie +56° 32′ 14.392″[1]
Skynmagnitude (m) 2,240[2]
Absolute magnitude (M) 1,985[2]
B-V-kleurindeks  1,16
U-B-kleurindeks  1,14
Besonderhede
Massa (M) 4-5[3]
Radius (R) 42,1 ± 1,7[4]
Ligsterkte (L) 676
Ouderdom (jaar) 100 miljoen – 200 miljoen[3]
Temperatuur (K) 4 530[3]
Ander name
Schedar, α Cas, 18 Cas, HR 168, BD+55°139, HD 3712, SAO 21609, FK5 21, HIP 3179, GC 792, ADS 561, CCDM J00405+5632
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Schedar (ook bekend a Alpha Cassiopeiae of α Cas) is ’n ster van die tweede magnitude in die sterrebeeld Kassiopeia. Hoewel dit deur Johann Bayer as die "alfaster" aangedui is, ding dit om helderheid mee met die β-ster in die sterrebeeld. Dit is soms effens dowwer en soms effens helderder, na gelang van die metingsmetode wat gebruik word. Onlangse metings deur Nasa het egter bevestig α Cas is die helderste ster in Kassiopeia, met ’n skynbare magnitude van 2,24. Sy absolute magnitude is 18 keer dié van β Cas, maar dit is verder van die Son af geleë (228 ligjare teenoor 54).

  1. 1,0 1,1 1,2 "SIMBAD query result: SCHEDAR -- Star" (in Engels). Centre de Données astronomiques de Strasbourg. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 22 Februarie 2010.
  2. 2,0 2,1 Kharchenko, N.V.; Roeser, S. (September 2009). "All-sky Compiled Catalogue of 2.5 million stars". VizieR. Centre de Données astronomiques de Strasbourg. Bibcode:2009yCat.1280....0K. Besoek op 6 Januarie 2011.
  3. 3,0 3,1 3,2 Professor James B. (Jim) Kaler. "SHEDAR (Alpha Cassiopeiae)" (in Engels). University of Illinois. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 November 2019. Besoek op 22 Februarie 2010.
  4. Hajian, Arsen R.; Armstrong, J.T.; Hummel, C.A.; Benson, J.A.; et al. (Maart 1998). "Direct Confirmation of Stellar Limb Darkening with the Navy Prototype Optical Interferometer". The Astrophysical Journal. 496 (1): 484. Bibcode:1998ApJ...496..484H. doi:10.1086/305388.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search