Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Mecklenburg- Voorpommere |
Koördinate | 53°38′N 11°25′E / 53.633°N 11.417°O |
Stigting | 1160 (Duitse stad) |
Stadstatus | 1160 |
Oppervlak: | |
- Totaal | 130,46 vk km |
Hoogte bo seevlak | 38 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2014) | 92 138 |
- Bevolkingsdigtheid | 706/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 |
Burgemeester | Angelika Gramkow (Die Linke) |
Amptelike Webwerf | www.schwerin.de |
Schwerin is die hoofstad van die Duitse deelstaat Mecklenburg-Voorpommere. Met 'n bevolking van 92 138 is dit die kleinste van Duitsland se sestien deelstaathoofstede en na Rostock die tweede grootste stad in Mecklenburg-Voorpommere.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search