Scott Morrison

Scott Morrison in 2021.

Scott John Morrison (gebore 13 Mei 1968) is 'n Australiese politikus wat van 24 Augustus 2018 tot 23 Mei 2022 as die 30ste Eerste Minister van Australië en Leier van die Liberale Party gedien het. Hy is sedert 2007 'n lid van die Huis van Verteenwoordigers van Australië vir Cook in Nieu-Suid-Wallis. Sy bynaam is ScoMo.[1]

  1. "Scott Morrison or ScoMo — is it time he retired the nickname now he's Prime Minister?". ABC News. September 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Januarie 2020. Besoek op 22 Maart 2020.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search