Sechemchet

Sechemchet
Tyreis, Sekhemkhet, Djoserteti
Reliëfwerk van Sechemchet van Wadi Maghareh.
Reliëfwerk van Sechemchet van Wadi Maghareh.
Farao van die 3de Dinastie
Periode 6 of 7 jaar, omstreeks 2650 v.C.
Voorganger Djoser
Opvolger Sanacht (waarskynlik) of Chaba
Monumente Piramide van Sechemchet
Sechemchet in Egiptiese hiërogliewe
Serech of Horusnaam
G5
sS42F32
Nomen of geboortenaam
G39N5
 
D45
r
t
TWO
G7
Portaal  Portaalicoon   Antieke Egipte

Sechemchet (ook Sekhemkhet of Djoserteti en bekend onder die Hellenistiese naam Tyreis volgens Manetho) was ’n Egiptiese farao van die 3de Dinastie van die Ou Ryk. Hy het vermoedelik van omstreeks 2648 tot 2640 v.C. regeer. Hy was moontlik die broer of oudste seun van farao Djoser.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search