Sedimentologie

Sedimentologie handel veral oor oppervlakprosesse en bestudeer hoe wind, water en ys die landskap verweer en hoe hierdie opgebreekte gesteentedeeltjies weer deur sedimentêre prosesse neergelê word.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search