Seile (sterrebeeld)

Seile
Latynse naam Vela
Genitief Velorum
Afkorting Vel
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 9h
Deklinasie -50º
Grootte 500 vk. grade (32ste)
Kwadrant SQ2
Besonderhede
Hoofsterre 5
Helderste ster Gamma Velorum
Naaste ster Gliese 367
Sterre helderder as 3 m 5
Sterre met planete 7
Messier-voorwerpe 0
Bayer-/Flamsteed-sterre 50
Meteoorreëns Delta-Velaïede, Gamma-Velaïede, Puppid-Velaïede
Aangrensende sterrebeelde
Agterdek , Kiel, Lugpomp, Kompas, Sentour
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Die Seile (Latyn: Vela) is ’n sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit verteenwoordig die seile van ’n skip en was oorspronklik deel van ’n groot sterrebeeld, die skip van "Jason en die Argonoute" (Argo Navis), wat eeue later verdeel is in drie dele – die ander twee is die Agterdek en die Kiel.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search