Sekhukhune

Sekhukhune
Koning van die Marota
Bewind 1861–1882
Gebore 1814
Gesterf 13 Augustus 1882
Voorganger Sekwati
Opvolger Mampuru

Sekhukhune, ook gespel Sikukuni of Sekoekoeni (181413 Augustus 1882) was koning van die Marota. Sy ryk was geleë tussen die Limpopo- en Vaalrivier in die hedendaagse Suid-Afrikaanse provinsie Limpopo.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search