Sentenaar

Die sentenaar is ‘n nie-gestandaardiseerde gewigseenheid wat byna in onbruik verval het. Dit is tans slegs nog van historiese belang omdat die begrip nog gereeld in ou literatuur voorkom. Die begrip sentenaar is egter uiters verwarrend omdat die betekenisinhoud daarvan van land tot land en soms selfs van tydperk tot tydperk kan verskil.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search