Serie-poort

'n Manklike DE-9 serie-poort op die agterste paneel van 'n Persoonlike rekenaar.
'n Manlike serie-poort op 'n skootrekenaar.

In die rekenaarwese is 'n serie-poort 'n fisiese koppelvlak waardeur inligting een bis op 'n slag oorgedra word (in teenstelling met 'n parallelle poort). Sedert die ontstaan van persoonlike rekenaars is data deur serie-poorte oorgedra na toestelle soos rekenaarterminale of modems. Muise, sleutelborde en ander randtoestelle is ook op die manier verbind.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search