Serket

Serket
Die godin Serket. Sy word dikwels uitgebeeld met ’n skerpioen op haar kroon. Sy hou die anch, die simbool van die lewe, en ’n staf, wat mag voorstel, vas.
Die godin Serket. Sy word dikwels uitgebeeld met ’n skerpioen op haar kroon. Sy hou die anch, die simbool van die lewe, en ’n staf, wat mag voorstel, vas.
Soort godin  Egipties
Godin van Die heling van giftige byte en steke
Naam in hiërogliewe
z
r
N29
t
B1
Simbool Skerpioen
Ouers Ra
Portaal  Portaalicoon   Antieke Egipte

Serket (ook gespel Selket, Serqet ens.) was in die Egiptiese mitologie die godin van die heling van giftige byte en steke. Sy was oorspronklik die goddelike voorstelling van die skerpioen.[1]

  1. "Pharaonic Gods" Geargiveer 13 Mei 2008 op Wayback Machine Egiptiese Museum

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search