Shanghai

上海市 (Shànghǎi Shì)
Shanghai-munisipaliteit
Ligging in die Volksrepubliek China
Shanghai is beklemtoon op hierdie kaart

Basiese inligting
Oorsprong van die naam: shàng – aan, op
hǎi – see
"aan die see"
Afkorting: Shēn
Oppervlakte: 6 341 km² (munisipaliteit)
14 923 km² (metro)
687 km² (water)
Bevolking (2021): 24 890 116 (munisipaliteit)
41 354 149 (metro)
Bevolkingsdigtheid (2021): 3 900/km² (munisipaliteit)
2 800/km² (metro)
BBP (2021):
 - per kapita
VS$680 miljard (12de)
VS$27 342 (3de)
Stadsblom: Yulan magnolia
Hoogte bo seespieël: 4 m (13 vt)
Hoogste punt (Sheshan): 118 m (387 vt)
Poskode: 200000 – 2021000
Areakode: +86/21
Nommerplaat-identifikasie: 沪A, B, D, E, F, G
沪C (buite die stadsgebied)
Tydsone: UTC+8
Webwerf: www.shanghai.gov.cn
Regering
Administratiewe tipe: Munisipaliteit
KPC Shanghai-
komiteesekretaris
:
Li Qiang
Burgemeester: Gong Zheng

Shanghai (Chinees: 上海;) is 'n megastad in die ooste van China en die grootste stad van die Volksrepubliek China. Shanghai is een van die munisipaliteite van die Volksrepubliek China, wat gelykstaande is aan 'n provinsie in China se administratiewe struktuur. Die Shanghai-munisipaliteit grens aan die Jiangsuprovinsie in die noorde en weste, Zhejiangprovinsie in die weste en suide, en die Oos-Chinese See in die ooste.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search