Sid Going

Sid Going Rugbyportaal
Sid Going in 2013
Volle naam Sidney Milton Going
Bynaam Super Sid
Geboortedatum (1943-08-19)19 Augustus 1943
Geboorteplek Kawakawa, Nieu-Seeland
Sterftedatum 17 Mei 2024 (op 80)
Sterfteplek Maromaku, Nieu-Seeland
Lengte 1,78 m
Massa 81 kg
Skool Northland-kollege
Kerkkollege van Nieu-Seeland
Vername familie Ken Going (broer)
Todd Miller (neef)
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Skrumskakel
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
1965–1978 Noord-Auckland 110 ()
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1965–1977
1967–1977
Nieu-Seeland Maori
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland

29
()
(44)
korrek soos op 30 Mei 2024.

Sidney Milton Going MBE (19 Augustus 194317 Mei 2024) was 'n Nieu-Seelandse rugbyspeler. Hy is deur sy ondersteuners Super Sid gedoop en het tussen 1967 en 1977 in 86 wedstryde, insluitende 29 toetswedstryde, vir die All Blacks gespeel. Hy het ook Noord-Auckland binnelands verteenwoordig.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search