Sidon

Sidon

صيدا

Saida
Stad
Koördinate: 33°33′38″N 35°22′33″O / 33.56056°N 35.37583°O / 33.56056; 35.37583
LandLibanon
DistrikSidon-distrik
Oppervlak
 • Stad7,82 km2 (3,02 vk. myl)
 • Metro
25 km2 (10 vk. myl)
Bevolking
 • Stad~80 000
 • Metro
266 000
TydsoneUTC+2

Sidon, plaaslik bekend as Saida (Arabies: صيدا), is die derde grootste stad in Libanon. Dit is aan die Mediterreense kus geleë in die goewernement Suid-Libanon, waarvan dit die hoofstad is. Tirus, in die suide, en die Libanese hoofstad, Beiroet in die noorde, is albei sowat 40 km van daar. Sidon het 'n bevolking van sowat 80 000 binne die stadsgrense, terwyl sy metropolitaanse gebied meer as 'n kwartmiljoen inwoners het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search