Siel

Skildery van God wat toekyk hoe 'n engel en 'n demoon om 'n man se siel veg.

Die siel is die nie-materiële spirituele komponent van 'n mens of dier. Hoewel dit nie wetenskaplik bewys kan word nie glo baie mense dat die siel onsterflik is en na die dood bly voortbestaan. Daarteenoor glo ateïste dat daar nie iets soos 'n siel is nie en dat lewende wesens slegs 'n liggaam (sonder 'n gees) is.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search