Siklopentaan

Eienskappe

Algemeen

Naam Siklopentaan 
Ander name Pentametieleen
Struktuurformule van Siklopentaan
Struktuurformule van Siklopentaan
Chemiese formule C5H10
Molêre massa 70,1 g•mol-1
CAS-nommer 287-92-3  
Voorkoms Kleurlose vloeistof  
Reuk Petrolagtig
Fasegedrag
Smeltpunt -93,9 °C
Kookpunt 49,2 °C
Digtheid 0,751 g•cm-3
Oplosbaarheid 156 mg•l-1 (in water teen 25 °C)[1] 
Brekingsindeks 1,4065 
Termodinamies

Suur-basis eienskappe

pKa ~45

Veiligheid

Flitspunt -37,2 °C 
Selfontbrandingspunt 361 °C

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

In organiese chemie is siklopentaan 'n hoogs vlambare sikliese koolwaterstof met chemiese formule C5H10, wat bestaan uit 'n ring van vyf koolstofatome elk gebind met twee waterstofatome bo en onder die vlak van die molekuul. Dit kom voor as 'n kleurlose vloeistof met 'n petrolagtige reuk.[2] Sy smeltpunt is −94 °C en sy kookpunt is 49 °C. Siklopentaan is in die klas sikloalkane, die alkane wat een of meer ringe van koolstofatome het. Dit word gevorm deur sikloheksaan te kraak in die teenwoordigheid van alumina (Al2O3) by 'n hoë temperatuur en druk.[3]

Dit is vir die eerste keer in 1893 deur die Duitse chemikus Johannes Wislicenus voorberei.[4]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named GESTIS
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named ILO
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Haensel
  4. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Wislicenus

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search