Simeon of Sjimon is 'n manlike voornaam wat van die Hebreeuse שמעון (Šimʿon, volgens die Tiberiese vokalisering Šimʿôn). Die Griekse spelling van hierdie Bybels-Hebreeuse naam is Συμεών - hiervan is ook die gelatiniseerde skryfwyse Symeon afgelei.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search