Sint Pierre en Miquelon

Collectivité territoriale de Saint-Pierre-et-Miquelon
Oorsese kollektiwiteit van Sint Pierre en Miquelon
Vlag van Saint-Pierre en Miquelon Wapen van Saint-Pierre en Miquelon
Vlag Wapen
Nasionale leuse: A Mare Labor
(Latyns vir: "Van die see, werk")
Volkslied: Marseillaise
Ligging van Saint-Pierre en Miquelon
Hoofstad Sint Pierre

46°47′N 56°10′W / 46.783°N 56.167°W / 46.783; -56.167

Grootste stad Sint Pierre
Amptelike tale Frans
Regering
Franse president
• Prefek
• President van die
territoriale Raad
Oorsese kollektiwiteit
Emmanuel Macron
Patrice Latron

Stéphane Artano
Onafhanklikheid
Franse oorsese kollektiwiteit
• Afgestaan ​​deur die VK
• Oorsese gebied
• Oorsese departement
• Territoriale kollektiwiteit
• Oorsese kollektiwiteit


30 Mei 1814
27 Oktober 1946
17 Julie 1976
11 Junie 1985
28 Maart 2003
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
242 km2  (214de)
93 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2011-sensus
 - Digtheid
 
6 080[1]
25 / km2 (188ste)
64,7 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2004-skatting

€161,131 miljoen[2]
€26 073

Geldeenheid Euro (€) (EUR)
Tydsone
 - Somertyd
(UTC-3)
(UTC-2)
Internet-TLD .pm
Skakelkode +508

Sint Pierre en Miquelon (Frans: Saint-Pierre-et-Miquelon) is 'n oorsese gebied van Frankryk, wat uit 'n aantal klein eilande langs die oostelike kus van Kanada, suid van die eiland Newfoundland (Frans: Terre-Neuve), bestaan.

  1. INSEE, Regering van Frankryk. "Populations légales 2011 pour les départements et les collectivités d'outre-mer" (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Julie 2018. Besoek op 1 September 2014.
  2. (fr) "Evaluation du PIB 2004 de Saint-Pierre-et-Miquelon – janvier 2007" (PDF). p. 24. Besoek op 1 September 2014.[dooie skakel]

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search