Sintetiese vesels

Sintetiese vesels beklee 'n belangrike plek as materiaal vir tekstielware (klerasie, matte, gordyne, ensovoorts), tou en gespesialiseerde toepassings. Die belangrikste kunsvesels is onder meer kunssy, nylon, poliakrielvesels en poliëstervesels. Hierdie vesels word as gladde drade geproduseer, maar word dikwels verder verwerk om ʼn growwer tekstuur te verkry.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search