Siries-Ortodokse Kerk

Die embleem van die Siries-Ortodokse Kerk.

Die Siries-Ortodokse Kerk (Siries: ܥܕܬܐ ܣܘܪܝܝܬܐ ܬܪܝܨܬ ܫܘܒܚܐ), ook bekend as die Siries-Ortodokse Kerk van Antiogië, is ’n outokefale Oriëntaal-Ortodokse kerk in die oostelike Middellandse See-gebied, met lidmate oor die hele wêreld. Dit gebruik die oudste bestaande liturgie in die Christendom en Siries as die amptelike en liturgiese taal. Die hoof van die kerk is die Siries-Ortodokse patriarg van Antiogië.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search