Hierdie sjabloon word gebruik om bronne aan te haal in Wikipedia. Dit is spesifiek vir boeke ontwerp.
Alle velde moet in kleinletters wees.
Kopieer ’n blankoweergawe om te gebruik. Onthou om die "|" (pypkarakter) tussen elke veld te gebruik. Verwyder enige ongebruikte velde.
Geen sjablone of towerwoorde is nodig wanneer ’n ISBN, OCLC-nommer of DOI as ’n identifiseerder gebruik word nie. Gebruik eerder die toepaslike veld in plaas daarvan om die id
-veld te gebruik. Tik byvoorbeeld eerder isbn=
gevolg deur die nommer in plaas van id=ISBN
. Sjablone is beskikbaar vir ander identifikasienommertipes om in die ID-veld te gebruik indien hierdie nie beskikbaar is nie. Sien ook die volledige beskrywing van velde.
Volle weergawe (kopieer en plak onderstaande teks en verwyder parameters wat nie nodig is nie) | ||
---|---|---|
| ||
Mees algemeen gebruikte velde (of jy kan hierdie tien gebruik en nie so baie uitvee nie) | ||
| ||
Voorbeeld 1 |
{{cite book |last= Matthee |first= Dalene |coauthors= Lindeque, Paul |title= [[Moerbeibos]] |publisher= [[Tafelberg Uitgewers]] |year= 1987 |month= September |isbn= 0-6240-2510-8 }} |
Matthee, Dalene (1987). Moerbeibos. Tafelberg Uitgewers. ISBN 0-6240-2510-8. |
Voorbeeld 2 | {{cite book | last = Pieterse | first = Pieter | authorlink = [[Pieter Pieterse]] | title = Tietiesbaaikos | publisher = [[Perskor]] | series = Weskuskos | year = 1999 | doi = 10.2007/b62130 | isbn = 354963293X }} |
Pieterse, Pieter (1999). Tietiesbaaikos. Weskuskos. Perskor. doi:10.2007/b62130. ISBN 354963293X. |
Vertikale lys | Voorvereistes * | Kort instruksies |
---|---|---|
{{cite book | last = | first = | authorlink = | coauthors = | editor = | others = | title = | origdate = | origyear = | origmonth = | url = | format = | accessdate = | accessyear = | accessmonth = | edition = | series = | date = | year = | month = | publisher = | location = | language = | isbn = | oclc = | doi = | id = | pages = | chapter = | chapterurl = | quote = }} |
laaste laaste laaste BENODIG** url url uitgewer hoofstuk |
(geen wikiskakel) (geen wikiskakel) †verkies (geen wikiskakel) alternatief vir origdate alternatief vir origdate †verkies (geen wikiskakel) alternatief vir accessdate alternatief vir accessdate †verkies (geen wikiskakel) alternatief vir date alternatief vir date (geen wikiskakel)‡ |
∗ | Die velde hieronder gelys is ’n voorvereiste vir die velde aan die linkerkant. So is last byvoorbeeld ’n voorvereiste vir first - wat beteken dat al het first waardes in, dit NIE vertoon sal word indien last leeg is nie. |
∗∗ | Wikiskakels moet na ’n bestaande artikel skakel en kan nie gebruik word indien url ook gebruik is nie. |
† | Dit is die verkoseveld met sy alternatief daaronder gelys |
‡ | Indien chapterurl verskaf is kan chapter geen wikiskakels hê nie. |
Meeste velde kan wiki-geskakel word (bv. title = [[braaivleis|braaitjops]]), maar behoort gewoonlik slegs na 'n bestaande Wikipedia-artikel te skakel. Wiki-geskakelde velde moet nie enige hakies bevat nie, behalwe die rondes ()
— moet asb. nie <>
, []
of {}
gebruik nie!
Ingeneste velde berus op hulle ouervelde, of vervang hulle:
* {{cite book | title=Sagmoedige Hansie}}
* {{cite book | title=Sagmoedige Hansie | year=1924 }}
* {{cite book | first=C.J. | last=Langenhoven | authorlink=C.J. Langenhoven | year=1923 | title=Loeloeraai }}
* {{cite book | last=Langenhoven | first=C.J. | authorlink=C.J. Langenhoven | year=1923 | title=Loeloeraai | edition=1ste uitgawe | url=http://af.wikipedia.org/ | accessdate=2006-02-17 }}
* {{cite book | last=Langenhoven | first=C.J. | authorlink=C.J. Langenhoven | coauthors=JC Coetzee, Jim Honiball | title=[[Geknelde land]] | edition=2de uitgawe }}
* {{cite book | last=Janse van Rensburg | first=Johannes | first2=Chris |last2=Vos |first3=Thomas |last3=Prinsloo | year=1963 | month=September | title=[[Homeros]] | publisher=[[Human en Rousseau]] | location=Kaapstad | isbn=0-7869-1850-8 | pages=134-137 }}
{{cite book}}
: Kontroleer |isbn=
-waarde: checksum (hulp); Onbekende parameter |month=
geïgnoreer (hulp)* {{cite book | last=Hitler | first=Adolf| authorlink=Adolf Hitler | year=1925 | title=Mein Kampf | edition=1ste uitgawe | others=geïllustreer deur von Braun | language=Duits | url=http://af.wikipedia.orgview_html.php?sq=Russian oligarchs &lang=af&q=Mein_Kampf | accessdate=2006-02-17 }}
*{{cite book
| last=Opperman
| first=Deon
| authorlink=Deon Opperman
| year=2012
| title=Is jy 'n man of 'n muis?
| edition=2de uitgawe
| publisher=[[Human en Rousseau]]
| doi=10.1007/b62130
| isbn=354063293X
}}
Neem kennis van 'n ekstra punt indien die laaste outeur slegs met 'n voorletter eindig, en daar geen datum gemeld word nie:
Ons het nie tans 'n praktiese oplossing vir hierdie probleem nie!
Erkende aanhalingstyle vir medeskrywers:
Sien Wikipedia:Haal bronne aan#Verwysings in ’n “Verwysings” afdeling of Wikipedia:Styl#Bronne_en_verwysings vir 'n lys van gereedskap wat behulpsaam mag wees om 'n verwysing in die 'cite book'-formaat te skep.
Die bostaande dokumentasie is ingesluit vanaf Sjabloon:Cite book/doc. (wysig | geskiedenis) Redigeerders kan eksperimenteer in hierdie sjabloon se sandput (skep | spieël) en toetsgevalle (skep) blaaie. Plaas asseblief kategorieë op die /doc-subbladsy. Subbladsye vir die sjabloon. |
TemplateData |
---|
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search