Sjepseskaf

Sjepseskaf
Sebercheres, Shepseskaf
Sjepseskaf se cartouche by die Abydos-koningslys.
Sjepseskaf se cartouche by die Abydos-koningslys.
Farao van die 4de Dinastie
Periode  6 tot 8 jaar,[1] vanaf
 omstreeks 2510 v.C.
Voorganger  Menkaoere
Opvolger  Oeserkaf (waarskynlik)
 of Djedefptah
Vader  Menkaoere (?)
Monumente  Mastaba van Faraoen
 Voltooiing van die
 Piramide van Menkaoere
Sjepseskaf in Egiptiese hiërogliewe
Serech of Horusnaam
G5
kAE1F32
Nebty-naam
G16
A50
Nomen of geboortenaam
G39N5
 
A50ssD28
f
Portaal  Portaalicoon   Antieke Egipte

Sjepseskaf (ook Sebercheres of Shepseskaf) was ’n Egiptiese farao van die 4de Dinastie tydens ’n tydperk bekend as die Ou Ryk. Hy het tussen ses en agt jaar lank regeer, vanaf omstreeks 2510 v.C. Die enigste bedrywighede wat vir seker aan hom toegeskryf kan word, is die voltooiing van die kompleks by die Piramide van Menkaoere en die bou van sy eie mastaba by Suid-Saqqara, die Mastabet el-Fara'oen ("steenbank van die farao").[2]

  1. Thomas Schneider: Lexikon der Pharaonen. Albatros, Düsseldorf 2002, ISBN 3-491-96053-3, page 248.
  2. Peter Clayton: Chronicle of the Pharaohs. Thames and Hudson, Londen 1994. p. 56

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search