Skort

Gholfspeler Zakiya Randall dra 'n skort.

'n Skort is gewoonlik 'n kortbroek met 'n materiaalpaneel wat soos 'n romp lyk om die voorkant te bedek, alhoewel sommige rompe met 'n integrale kortbroek verborge daaronder gedra word.[1]

  1. culottes

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search