Skotse Rugbyunie

Skotse Rugbyunie
Kenteken van die Skotse Rugbyunie
Kenteken van die Skotse Rugbyunie
Engelse naam Scottish Rugby Union
Afkorting SRU
Skots-Gaeliese naam Aonadh Rugbaidh na h-Alba
Land Vlag van Skotland Skotland
Sportsoorte Rugby, Sewesrugby
Gestig op 3 Maart 1873
Gestig in Glasgow, Skotland
Lid van Wêreldrugby
Aangesluit in 1886 (Stigtingslid)
Vastelandse beheerliggaam Rugby Europa
Patroon Anne Mountbatten-Windsor
President Ian Barr
Setel Murrayfield-stadion, Edinburg, Skotland
Amptelike tale Engels en Skots-Gaelies
Amptelike webwerf scottishrugby.org

Die Skotse Rugbyunie (Engels: Scottish Rugby Union, afgekort “SRU”; Skots-Gaelies: Aonadh Rugbaidh na h-Alba) is die bestuursliggaam wat rugby en sewesrugby in Skotland beheer. Die beheerliggaam is in 1879 gestig en by Murrayfield-stadion in Edinburg gesetel. Sedert 1886 verteenwoordig dit Skotland by Wêreldrugby en sedert 1999 ook by Rugby Europa (“RE”).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search