Slag van Bloedrivier

28°6′19″S 30°32′30″O / 28.10528°S 30.54167°O / -28.10528; 30.54167

Slag van Bloedrivier
Deel van die Groot Trek

Uitbeelding van die Slag van Bloedrivier.
Datum 16 Desember 1838
Ligging Bloedrivier, Natal
Resultaat Boere-oorwinning
Strydende partye
Voortrekkers Zoeloe-koninkryk
Bevelvoerders
Andries Pretorius Dambuza
Ndlela kaSompisi
Sterkte
sowat 470 tussen 10 000 en 20 000
Ongevalle
0 3 000

Die Slag van Bloedrivier is op 16 Desember 1838 langs die Bloedrivier in die destydse Natal, Suid-Afrika, geveg. Sowat 470 Voortrekkers, onder leiding van Andries Pretorius, het 'n ossewalaer beskerm teen tussen 10 000 en 20 000 Zoeloe-impies. Die Zoeloekrygers, onder Koning Dingaan se regering, is aangevoer deur Dambuza (Nzobo) en Nhlela.[1]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search